Speelgrond

Last modified by XWikiGuest on 2026/05/14 16:55

Sandkassie - 'n deel van die wiki wat u vrylik kan wysig. Hier kan u oefen met bladsye wysig, en leer hoe nuwe bladsye geskep en bestaande bladsye gewysig word. Om te begin, klik net op Wysig!

Information

Moenie bekommerd wees oor die oorskryf of verlies van bladsyinhoud nie. U kan altyd terugkeer na die oorspronklike weergawe van die bladsy deur die "Geskiedenis"-oortjie onderaan die bladsy te gebruik.

As u wil sien hoe Wiki-sintaksis bladsy lyk, kan u op "Bekyk bronteks" in die "Meer aksies"-kieslys klik, of op die "Bronkode"-oortjie klik terwyl u die bladsy wysig.

Vir eksperimente kan u ook gebruik maak van verskeie toetsbladsye:

Hieronder vind u 'n demonstrasie van XWiki-sintaksis, wat u op wiki-bladsye kan gebruik (koppe, beelde, tabelle).

Koppe

XWiki bied 6 vlakke van koppe. U kan hulle gebruik om u bladsye te struktureer.

Vlak 2-kop

Vlak 3-kop

Vlak 4-kop

Vlak 5-kop
Vlak 6-kop
Information
Toeganklikheid-aanbeveling

Om die beste ondervinding aan gebruikers van hulpmiddele in u wiki te bied, moet u die gebruik van vlak 1-koppe in bladsyinhoud vermy.

Style

Basiese style wat deur XWiki ondersteun word:

  • Vetdruk tekst
  • Skuinsdruk tekst
  • Onderstreep tekst
  • Deurstreepte tekst
  • Tekst in onderindeks
  • Tekst in bo-indeks

Lyste

U kan verskillende soorte lyste op u wiki-bladsye skep:

Ongeordende lys

  • Vlak 1
    • Vlak 2
      • Vlak 3
    • Vlak 2
  • Vlak 1

Genommerde lys

  1. Punt
    1. Ondersubpunt
      1. Punt
  2. Ondersubpunt

Gemengde lyste

  1. Punt 1
    1. Punt 2
      • Punt 3
      • Punt 4
  2. Punt 5

Tabelle

U kan eenvoudige tabelle op wiki-bladsye skep:

Tabel met opskrifte in boonste ry

 Tabelopskrif  Tabelopskrif  Tabelopskrif
 Sel  Sel  Sel
 Sel  Sel  Sel

Tabel met opskrifte in boonste ry en boonste kolom

 Tabelopskrif  Tabelopskrif  Tabelopskrif
 Tabelopskrif  Sel  Sel
 Tabelopskrif  Sel  Sel

Skakels

XWiki laat u toe om skakels na ander wiki-bladsye of ander webbladsye te skep:

U kan ook skakels na aanhegsels skep:

XWikiLogo.png

Beelde

U kan maklik beelde in wiki-bladsye invoeg:

XWikiLogo.png

Makros

Makros stel u in staat om u wiki-bladsyinhoud te verskeie en bykomende funksionaliteit by te voeg. Hieronder vind u twee nuttige voorbeelde wat u op u bladsye kan gebruik:

Waarskuwingsmakro

Hierdie makro help om die gebruiker se aandag op belangrike inligting te vestig:

Warning

Hallo Wêreld!

Inhoudsopgawe

Hierdie makro genereer outomaties 'n inhoudsopgawe vir die wiki-bladsy op grond van die koppe: